Pannekoek bak

Pannekoek bak by Margate Mardigrass, 27 Maart 2019

Lus vir die lekkerste pannekoek op die Suidkus? Moet dan nie vanaand ons stalletjie by die Margate Mardigrass misloop nie! Ons waentjie staan reg langs die poskantoor en dit begin om 17:00. Sien jou daar!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *